Aan Ewiks,
Ek het ‘n Ewiks DIY Kit “Caravan Mover” Sprite Swing 2019 by jul aangekoop en ge-installeer.
Hiermee die volgende:
- Die aflewering was baie gou met die koerier diens tot by my huis. 
- Die installasie was maklik. Alles pas perfek. Selfs die dwars “Square tube” tussen die twee motors afmetings was perfek en het presies gepas. 
- Die Installeer- en Gebruiks aanwysings is goed. 
Baie dankie Ewiks, goeie produk.
Groete...?
Jannie

